ISBN: 9780637006187 | Published: September 27, 2024 | Soft Cover
Jorsie die Worsie 1: Die raaisel van die lammervanger
Jorsie die Worsie 1: Die raaisel van die lammervanger
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Ontmoet vir Jorsie, 'n klein worshond met 'n groot hart en 'n nog groter familie! Maar wag, hy's nie sommer 'n gewone worsie nie ... terwyl sy neefs en niggies skoothonde is, is Jorsie anders. Hy's nie tevrede met 'n gewone hondelewe nie, hy wil 'n polisiehond wees! Wanneer een van Jorsie se skaaphondmaats, se lammertjies skielik wegraak, is
die dorp se drie polisiehonde nie baie lus om te help soek nie. Jorsie kom gelukkig op 'n leidraad af ... Sal hy die raaisel kan oplos en die lammertjie veilig kan terugbring na die plaas?
Author Heléne Booyens
Author Jorsie die worsie
Share
