ISBN: 9780637006248 | Published: September 27, 2024 | Paperback
Quinn se jaar van kwik
Quinn se jaar van kwik
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Quinn begin haar skooljaar met voornemens om net te fokus op haar akademie en geensins betrokke te raak by enige iets anders nie, sy het dit ook vir haar ma belowe. Excellentia is egter g'n gewone skool nie met geheime en tradisies wat haar hare laat rys. Ongelukkig is die lewe nie so voorspelbaar soos 'n chemie-eksperiment nie en beproef dit haar voornemens. Soos die tyd verstryk maak sy vriende en moet sy ook kies in hoe mate sy betrokke raak met alle aspekte van die skoollewe, gebeure & jaar.
Dit is 'n blik op vandag se tieners; hoe lewens opvattings en morele waardes soms lyn reg teenoor die realiteit te staan kom. Keuses wat hulle moet maak om tot aksie oor te gaan of stil te bly.
Author Zelda Bezuidenhout
Share
