Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637006361 | Published: September 27, 2024 | Paperback

My eerste Ysland -avontuur

My eerste Ysland -avontuur

Illustrator:Martinus van Tee
Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Riaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste en koudste avontuur nog - 'n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings van ligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan. Saam pak hulle 'n kajakreis deur die ysige water van Ysland aan, waar hulle massiewe golwe, stormagtige winterweer en selfs 'n aktiewe vulkaan trotseer. Met stories wat jou hare sal laat reggop staan, en illustrasies wat jou sal laat skaterlag, vang hierdie boek die hart van avontuur vas teen die ontnugterende, beeldskone agtergrond van Ysland. Maak jouself gereed vir 'n avontuur wat jou hart uit jou borskas sal laat spring van opwinding!

Author Riaan Manser

Author Murray Williams

Illustrator Martinus van Tee

View full details