1
/
of
1
ISBN: 9780637006880 | Published: July 1, 2025 | Paperback
Perdewêreld 01: Dezi en die wegholperde
Perdewêreld 01: Dezi en die wegholperde
Author:Heléne Booyens
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
WAARSKUWING: Alles wat in hierdie boeke gebeur, is onverantwoordelik, onveilig en soms onwettig. Moenie dit doen nie. (En dra 'n helmet.)
Ontmoet vir Dezi en Mieke en die perde van Patatland! Hierdie splinternuwe reeks perdestories is propvol humor, waaghalsighede, vreemde karakters en vreemder perde.
Welkom op Patatland! Hier is nie perde nie.
Dezi is baie lief vir perde. Maar dan word sy uit haar ryskool geskors. Nou hang sy maar net rond tussen die patats op haar ouma se plaas.
Is dit die einde van haar perdestorie? (Nee.)
Author Heléne Booyens
Share
