1
/
of
1
ISBN: 9780637006903 | Published: July 1, 2025 | Paperback
Perdewêreld 02: Mieke en die skouperde
Perdewêreld 02: Mieke en die skouperde
Author:Heléne Booyens
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
WAARSKUWING: Alles wat in hierdie boeke gebeur, is onverantwoordelik, onveilig en soms onwettig. Moenie dit doen nie. (En dra 'n helmet.)
Ontmoet vir Dezi en Mieke en die perde van Patatland! Hierdie splinternuwe reeks perdestories is propvol humor, waaghalsighede, vreemde karakters en vreemder perde.
Is jy reg om te skou? Mieke is nie.
Mieke en haar perd, Spook, pas baie goed bymekaar. Hulle is albei stresballe. En nou is dit skoutyd! Gaan Mieke die vlegsels, vlaggies, nuwe vriende en ou vyande oorleef? (Dalk.)
Author Heléne Booyens
Share
