Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637006927 | Published: March 27, 2025 | Paperback

Droomhuis-avonture

Droomhuis-avonture

Illustrator:Nadine Wiese
Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Elke aand as sy in die bed klim, word Verity se towerhuis wakker en neem haar op asemrowende avonture: van strande tot woude. Maar soos Verity ouer word, word die huis nie meer wakker nie. Net toe sy dink haar avonture is verby, ontdek Verity 'n nuwe tipe towerkrag: om die wêreld saam met haar familie te ontdek! Van berge uit klouter tot in branders baljaar, word Verity se dae met opwinding en plesier gevul.
Toe haar jonger sussie, Max, die een word wat troos nodig het, word dit tyd om die geheim van die Droomhuis oor te gee.
Kom ontdek saam met Verity dat die beste avonture dié is wat jy kan deel met die mense vir wie jy lief is. Perfek vir dromers van alle ouderdomme!
Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Author Lauren O Connor May

Illustrator Nadine Wiese

View full details