Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637007085 | Published: March 27, 2025 | Paperback

Wat is jy, Kartoffel?

Wat is jy, Kartoffel?

Illustrator:Alzette Prins
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

*Heruitgawe*
Arme Kartoffel kan nie mooi onthou watter soort dier hy is nie. Hy is nie meer mooi seker of hy ’n wollie, of ’n woffel, of dalk ’n waffel is nie. Gelukkig is die diere vriendelik. Tot ’n rooijakkals aan hom begin ruik ... Wat is jy, Kartoffel? is ’n geïllustreerde kinderstorie oor ’n jong strandwolfie wat ’n paar verskillende diere teëkom en moet verduidelik watter soort dier hy nou eintlik is. Lees saam aan hierdie skattige storie oor ’n strandwolfie se soeke na wie hy is en waar hy inpas. Perfek vir enige kinders wat wonder oor waar hulle plekke is en waar hulle behoort.

Author Marga Jonker

Illustrator Alzette Prins

View full details