Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637007122 | Published: January 3, 2025 |

Te poenankies vir woorde

Te poenankies vir woorde

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Candiss Diamondis
Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

“Te poenankies vir woorde” is 'n unieke en inkleurboek wat fokus op idiome en gesegdes oor vriendskap, liefde en omgee. Hierdie boek is ontwerp om kinders en selfs volwassenes te inspireer om die waarde van liefde en vriendskap te vier. Met pragtige illustrasies om in te kleur en betekenisvolle idiome om te ontdek, is hierdie boek perfek vir gebruik in die klaskamer, as 'n geskenk, of as 'n interessante gesprekspunt aan die etenstafel of rondom die braaivleisvuur. Of jy nou jou rympkletsvaardighede wil verbeter of net 'n bietjie kreatiewe tyd wil geniet, “Te poenankies vir woorde” is die ideale geskenk.

View full details