Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637007344 | Published: January 17, 2025 | Paperback

Tippie doen wiskunde Vlak 3 Boekpak

Tippie doen wiskunde Vlak 3 Boekpak

Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 590
Regular price R 0 Sale price R 590
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Om wiskunde saam met Tippie die olifant te leer is maklik! 'Tippie doen wiskunde' bied 'n prettige en unieke manier om om geletterdheidsvaardighede te bemeester. Die Vlak 3 Wiskunde-reeks bou voort op die voorafgaande kennis van Vlak 2, wat verder die grondslag van wiskundige geletterdheid verbeter. Vlak 3 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede deu r spesifieke temas te leer en toe te pas. 'Tippie doen wiskunde' is progressief, en ons beveel aan dat daar vanaf Boek 1 gewerk word om retensie te verseker. Die breë uitkomste vir hierdie reeks sluit getalle, bewerkings en verhoudings in. Patrone, funksies en algebra, sowel as ruimte, vorm, meting en datahantering, word progressief aangebied. 'Tippie doen wiskunde' Vlak 3 fokus op 'n uitgebreide getalreeks en sluit funksionele uitkomste in. Duidelike progressie en kurrikulumuitbreiding is integrale dele van die reeks.

Author José Palmer

Author Reinette Lombard

Author Ashleigh Hala

Illustrator Zinelda McDonald

View full details