1
/
of
1
ISBN: 9780637007641 | Published: February 6, 2025 | Paperback
Die ware avonture van Adelie en Riley 4: Die wakker-akkers
Die ware avonture van Adelie en Riley 4: Die wakker-akkers
Author:Felicia Snyman-Du Toit
Illustrator:Nike Bekker
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
In “Die wakker-akkers” het Adelie en Riley met 'n heel ander “monster” te make. Die akkerboom in haar ouers se tuin gooi 'n klomp akkers af. Hoekom lyk dit vir Adelie of die akkers 'n vorm begin aanneem en vir haar en Riley aanval? Hoe gaan hulle die tornado van akkers keer?
Author Felicia Snyman-Du Toit
Illustrator Nike Bekker
Share
