Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637007702 | Published: August 28, 2025 | Paperback

Kombuistaal

Kombuistaal

Illustrator:Roelien Immelman
Regular price R 260
Regular price Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hierdie kookboek gaan die jongspan nie net laat smul aan heerlike kos nie, maar ook leer hoe om gesonde keuses te maak.
Kombuistaal gee vir kinders die woordeskat en vaardighede om seker te maak dat hulle van jongs af weet hoe om kos te kies wat gesond en heilsaam is.
Selfs grootmense word touwys gemaak oor hoe om slim keuses te maak om hul besige kinders gesond en sterk te hou - alles gebaseer op wetenskaplike navorsing.
Boonop is dit 'n lekkerleesboek propvol nuwe gedigte deur Antjie Krog!

Author Vickie de Beer

Author Antjie Krog

Illustrator Roelien Immelman

View full details