Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637007740 | Published: May 29, 2025 | Paperback

Pampoenpit en die geheime helde

Pampoenpit en die geheime helde

Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Pampoenpit word een oggend wakker van 'n geraas. Toe sy en Toets die kat by die venster uitloer, sien hulle mense wat besig is om rommel te verwyder. Die mans en vroue skitter en blink in hul uniforms, soos ware helde. Toe begin Pampoenpit wonder oor waar daar oral geheime helde is ...
“Hulle doen hul werk soms stil-stil,
hier reg onder jou neus.
As jy Geheime Helde raaksien,
kan jy leer om een te wees!
Hulle maak menselewens beter,
maak 'n verskil waar hulle kan.
Hulle vind uit wat gedoen moet word
en DOEN dit - dis hul plan.”
'n Pragtige storie wat vir kinders wys dat daar geheime helde oral in ons wêreld is, mens moet hulle net soek!

Author Bianca Flanders

Illustrator Zinelda McDonald

View full details