1
/
of
1
ISBN: 9780637007788 | Published: May 29, 2025 | Paperback
Zombiesokker
Zombiesokker
Author:Fanie Viljoen
Illustrator:Luan Serfontein
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Tibs Tabane en sy vriend Elroy is MAL oor sokker. Hulle berei voor vir 'n belangrike sokkerwedstryd, maar hoekom hoor hulle die heeltyd 'n stem wat roep: “HONGER-R-R-R”?
Daar gebeur vreemde goed op die dorp. Daar is gerugte van eksperimente op mense ... en dooies wat ontsnap. Is dit Zombies?
En dan is daar die vreemde groen mis wat oor die sokkerveld kruip ..
Gaan Tibs en Elroy betyds die zombies kan keer wat dreig om die sokkerwedstryd te ontwrig?
'n Heerlike Boek vir jong lesers.
Author Fanie Viljoen
Illustrator Luan Serfontein
Share
