ISBN: 9780637007849 | Published: July 1, 2025 | Paperback
Afrikanerkind - Boerestories
Afrikanerkind - Boerestories
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
'Afrikanerkind - Boerestories' is 'n versameling ware kinderstories wat die lewens van Boerekinders oor bykans twee eeue van Suid-Afrikaanse geskiedenis vertel.
Elke verhaal fokus op kinders wat buitengewone dinge gedoen het onder moeilike omstandighede. Deur hierdie verhale wil Wendy Maartens kinders inspireer om trots te wees op hul erfenis en identiteit, en om die skuldlas van die verlede agter te laat.
Die bundel beklemtoon ook die belangrikheid van begrip tussen verskillende kultuurgroepe en wys hoe gemeenskappe deur die eeue heen na mekaar uitgereik het, mekaar gehelp en in liefde gedien het. Daarbenewens word die uitdagings van Afrikaner-emigrante in die buiteland verken deur 'n moderne verhaal wat as raamwerk dien.
Kinders wie se stories ingesluit is in die bundle:
Nettie en Feya Botha
Helena Lotrie
Jan Uys
Petrus Bezuidenhout
Johanna van der Merwe en Catharina Prinsloo
Ferdinand van Gass
Marthinus Oosthuyzen
Dirkie Uys
Fransie Robbertse
Hansie Smal
Flippie Neser en Petrus de Lange
Die Penkoppe
Jan van Kaller
Piet van Rooyen
Niklaas Kriek
Ernst de Jager
Kosie Pietersen
Annatjie Vorster
Author Wendy Maartens
Illustrator Alistair Ackermann
Share
