Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637007900 | Published: July 29, 2025 | Paperback

Die dertiende dag in Chengdu

Die dertiende dag in Chengdu

Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Henk en sy ma het na Chengdu in China verhuis. Henk is nogal 'n senuweeagtige kind en hy het allerhande bygelowe - bo-aan die lys is die nommer 13. Almal weet bose dinge gebeur as daardie nommer betrokke is. Wanneer die hysbak in hul woonstelgebou aanhou om by die 13de verdieping te stop en Henk begin knipperende oë in die donker sien wanneer die deure oopgaan, beteken dit sekerlik dat die spook van Sarah Mallory hom teister, nie waar nie? Hoekom anders gebeur allerhande vreemde en onverklaarbare dinge met Henk in hierdie land vol mites en legendes?
'n Naelbyt-verhaal wat perfek is vir jonger tieners!

Author De Wet Hugo

View full details