Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637008044 | Published: May 29, 2025 | Paperback

Hoe haal ek nou asem?

Hoe haal ek nou asem?

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Pa is weg, en skielik moet ek 'n grootmens wees. Ek wil nie die man van die huis wees nie. Ek wil nie hoor hoe Ma in die stilte huil nie. Ek wil nie hê Mason moet eendag opdaag en vra “Waar is Pa?” nie.
Ek wil teruggaan na twee jaar gelede - toe ek nog net Ethan was. Ethan met die cool broer en ôssim ouers. Ethan wie se ouers Sondagmiddae in die agterplaas gedans het. Maar op Vrydagaand het die dood Pa kom haal. Hoe oorleef ek my eerste week sonder hom - en alles wat nou anders is? Hoe haal ek nou asem?

View full details