Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637008150 | Published: July 29, 2025 | Paperback

Lara se nare prinses-hare

Lara se nare prinses-hare

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

“Jou nuwe haarstyl vang vlieë!” sê Ronita Snotnagel.
Lara Winters is baie opgewonde. Vandag gaan sy haar hare by die gewilde Gilda Glinster sny. Lara ontwerp sommer self haar haarstyl. Oe, sy gaan soos 'n prinses lyk!
Maar dan gaan iets verkeerd.
En Lara kry die aakligste haarstyl ooit. Jip, een wat regtig vlieë vang.
Hoe kon dit so verkeerd loop?
Hoekom het sy nare prinses-hare gekry?
Net Ronita Snotnagel weet ...

Author Fanie Viljoen

View full details