1
/
of
1
ISBN: 9780637008228 | Published: July 4, 2025 | Paperback
Lottie Brooks 01: Die Pynlik Patetiese Lewe van Lottie Brooks
Lottie Brooks 01: Die Pynlik Patetiese Lewe van Lottie Brooks
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Katie Kirby
Regular price
R 215
Regular price
Sale price
R 215
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Lottie Brooks is byna 12 jaar oud en haar lewe is amptelik verby. Sy gaan amper hoërskool toe sonder enige vriende aan haar sy of 'n swierige kapsel. Boonop het sy besef dat sy te plat is om 'n BRA te dra! Sy kan maar net so wel opgee en hiberneer saam met haar hamsters.
Author Katie Kirby
Share
