Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637008242 | Published: July 4, 2025 | Paperback

Lottie Brooks 02: Die Verbysterende Bestie-Blapse van Lottie Brooks

Lottie Brooks 02: Die Verbysterende Bestie-Blapse van Lottie Brooks

Regular price R 215
Regular price R 0 Sale price R 215
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Lottie kry die hoofrol in 'n musiekblyspel en dit gee haar die kans om vir Daniel te beïndruk met haar talent as 'n singende krap, maar dis nie net sang en dans by die skool nie. Lottie se vriendskap met Molly en Jess is aan't skerwe, maak nie saak hoe hard sy probeer om almal bymekaar te hou nie. Gaan Lottie weer 'n verbysterende bestie-blaps beleef?

Author Katie Kirby

View full details