Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637008341 | Published: December 11, 2025 | Paperback

Dagboek van n Wimpy Kid 20 Pretploert

Dagboek van n Wimpy Kid 20 Pretploert

Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Greg Heffley verpes verrassings - veral op sy verjaardag. Maar hy sou hom nooitdie skokkende planne kon verbeel wat sy gesin hierdie jaar vir hom in gedagte hetnie.
Wanneer Greg se partytjieplanne begin uitrafel, hoop hy nog sy verjaardagwensword waar - 'n gesogte ruilkaart wat 'n fortuin werd is. Die probleem is dat hy nie aleen is wat daarvan droom nie. Die kanse is skraal dat hy dit gaan opraap.
Gaan Greg se verjaardagdrome waar word? Of gaan hy leer om versigtig te weeswaarvoor hy wens?

Author Jeff Kinney

View full details