ISBN: 9780637008686 | Published: July 30, 2025 | Paperback
Studiegids: Een dag in Julie
Studiegids: Een dag in Julie
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte en langvrae.
• Temas sluit in: die impak van Covid-19 op skoolkinders, die verlies van ’n ouer, stiefouers, verhoudings, vriendskap, rasseverhoudings, vooroordeel en bevoordeeldheid.
• Bo en behalwe letterkundige waarde is die storie ook vol spanning, drama en onvergeetlike karakters wat vir ’n heerlike leeservaring sorg.
Author Nerine Ahlers
Share
