ISBN: 9780637008709 | Published: June 30, 2025 | Paperback
Studiegids: Ons laaste legendariese somer
Studiegids: Ons laaste legendariese somer
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar is langvrae, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte.
• Hierdie boek was die wenner van die 2023 LAPAJeugromankompetisie.
• Fanie Viljoen is ’n bekroonde en geliefde kinder- en jeugboekskrywer wat bekend is vir sy uitstekende boeke vir tieners.
• Lesers sal dol wees op hierdie roman: ’n Legendariese misverstand, legendariese ramp, legendariese surfing, legendariese meisie, en
dalk ’n legendariese soen – dit alles maak ’n legendariese somer.
Author Fanie Viljoen
Author Emilje Smit (Samesteller)
Share
