Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637008747 | Published: August 1, 2025 | Paperback

Studiegids: Donkerster

Studiegids: Donkerster

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte.

• Donkerster was een van die naaswenners van die LAPA Jeugromankompetisie 2023.
• Donkerster beskik oor heelwat spanning en drama, maar ook ’n goeie skoot humor.
• Wildstropery en wildbewaring is baie aktuele asook vars temas wat goeie klaskamerbespreking beloof.
• Die roman bevat elemente van ’n liefdesverhaal, spanningsverhaal en vriendskapsverhaal, waarmee tieners goed sal identifiseer.

View full details