Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637008761 | Published: August 1, 2025 | Paperback

Studiegids: Bravo! Charlie

Studiegids: Bravo! Charlie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte.

• Bravo! Charlie is een van die naaswenners van LAPA se Jeugromankompetisie 2023.
• temas soos sport, vriendskap, boelies en gesinsdrama

View full details