1
/
of
1
ISBN: 9780637008785 | Published: November 30, 2026 | Paperback
Dagboek van ’n Wimpy Kid 21: veg of vlug?
Dagboek van ’n Wimpy Kid 21: veg of vlug?
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jeff Kinney
Regular price
R 176
Regular price
R 195
Sale price
R 176
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In Veg of vlug staar Greg Heffley sy grootste uitdaging nóg in die gesig: Hy is die skoolboelie se nuwe teiken. Gelukkig vir Greg doen sy beste vriend, Rowley Jefferson, karate - so hy het darem iemand aan sy kant.
Maar dan gebeur iets onverwags en Greg moet besluit: Gaan hy sy man staan of op vlug slaan?
Author Jeff Kinney
Share
