Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637008884 | Published: January 29, 2026 | Paperback

Vasbyt Vyf 02: Die renosterhelde

Vasbyt Vyf 02: Die renosterhelde

Regular price R 190
Regular price Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die Vasbyt Vyf is almal op Handré se oom se wildsplaas vir 'n ontspannende vakansie na hulle ontvoering en ontsnapping. Altans, dis veronderstel om een te wees - tot hulle pens en pootjies in nog 'n avontuur beland.
Nadat hulle op 'n velduitstappie verdwaal en op 'n pas gestroopte renoster met 'n babakalfie afkom, besluit hulle om die renosterstropers te probeer keer. Hulle het vinnig 'n verdagte en leidrade, maar die grootmense wil hulle nie glo nie: hulle dink die kinders jaag spoke op na hul eie traumatiese ervaring.
Dit hang van die Vasbyt Vyf af om weereens hulle eie helde te wees en die renosters te red.

View full details