1
/
of
1
ISBN: 9780637009201 | Published: April 10, 2025 | Paperback
Ek lees self omnibus 01 6 - in - 1
Ek lees self omnibus 01 6 - in - 1
Author:Wendy Maartens
Author:ekleesself
Illustrator:Nicolene Louw
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
In hierdie fantastiese leesreeks, met pragtige illustrasies, vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker, en het dus baie goeie opvoedkundige waarde.
Inhoudsopgawe
* Skilpad leer vlieg
* Plaasmuis en Stadsmuis
* Haas en Skilpad hardloop resies
* Wolf dra Skaapsklere
* Olifant en Seekoei trek tou
* Jakkels en Kraai en die stuk kaas
Share
