1
/
of
1
ISBN: 9780637009225 | Published: April 10, 2025 | Paperback
Ek lees self omnibus 02 6 - in - 1
Ek lees self omnibus 02 6 - in - 1
Author:Wendy Maartens
Author:ekleesself
Illustrator:Chris Venter
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
In hierdie fantastiese leesreeks, met pragtige illustrasies, vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker, en het dus baie goeie opvoedkundige waarde.
Inhoudsopgawe
*Jakkals en Wolf vang vis
* Jakkals en Wolf wil boer
* Jakkals en Wolf wil trou
* Jakkals en Wolf in Boer se kraal
* Jakkals en Wolf en die klip
* Jakkals en Wolf bou 'n huis
Share
