1
/
of
1
ISBN: 9780637009249 | Published: April 10, 2025 | Paperback
Ek lees self omnibus 03 6 - in - 1
Ek lees self omnibus 03 6 - in - 1
Author:Wendy Maartens
Author:ekleesself
Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
In hierdie fantastiese leesreeks, met pragtige illustrasies, vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker, en het dus baie goeie opvoekundige waarde.
Inhoudsopgawe
*Rooi hen bak brood
*Die drie rammetjies
*Padda word kwaad
*Muis red leeu se lewe
*Die gans wat goue eiers kon lê
*Springkaan leer werk.
Share
