Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637009447 | Published: February 26, 2026 | Paperback

Die beste sussie vir `n babadraak

Die beste sussie vir `n babadraak

Regular price R 190
Regular price Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

“GEEN BABAS IN HIERDIE HUIS NIE!”
Zeldi wil VREESLIK graag 'n boetie of sussie hê.
Maar haar pa en ma soek nie 'n baba nie.
Dan kom los 'n mamma-draak een aand 'n eier op hulle huis se stoep.
Die eier KRIK en KROK en KRAAK.
'n Ogie loer na buite. 'n Poot verskyn. En 'n stert ...
WA-A-AT? Gaan Zeldi uiteindelik 'n GROOTSUS word?
Vir 'n BABA-DRAAK?

Author Fanie Viljoen

View full details