1
/
of
1
ISBN: 9780637009560 | Published: July 28, 2026 | Paperback
Maleierkind: Stories uit die Bo-Kaap
Maleierkind: Stories uit die Bo-Kaap
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Wendy Maartens
Regular price
R 160
Regular price
R 200
Sale price
R 160
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Maleierkind is 'n bundel van verhale wat die geskiedenis, mites, legendes en volksverhale van die Bo-Kaap vertel. Die stories gee erkenning aan die slawe en hul afstammelinge wat vanuit die Ooste na die Kaap gebring is en later 'n groot bydrae tot Afrikaans en Suid-Afrikaanse kultuur gemaak het.
Die boek sluit bekende verhale in soos: 'Gadiza en die waterprinses'
'Doederomandro'
'Die drie broers en die blou voëltjie'
'Kasim en die mensvreter'
'Boer en Jakkals'
'Die prinses en die goue vis'
Elke storie vertel 'n unieke verhaal van dapperheid, eerlikheid, liefde en hoop.
Author Wendy Maartens
Share
