Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637009676 | Published: June 2, 2025 | Paperback

Leer my lees Vlak 1 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 11 - 20

Leer my lees Vlak 1 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 11 - 20

Author:Vlak 1
Regular price R 490
Regular price R 0 Sale price R 490
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat beginnerlesers se self lees progressief ondersteun.
Die Vlak 1-leesboeke 11-20 stel jong lesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 1 Boek 11-20 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.

Author Jose Palmer

Author Reinette Lombard

Author Vlak 1

Author Skooluitgawe

View full details