Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637009683 | Published: June 2, 2025 | Paperback

Leer my lees Vlak 2 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 11 - 20

Leer my lees Vlak 2 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 11 - 20

Author:Vlak 2
Regular price R 490
Regular price R 0 Sale price R 490
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 2 Boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- en drieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.

Author Jose Palmer

Author Reinette Lombard

Author Vlak 2

Author Skooluitgawe

View full details