Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637009706 | Published: July 22, 2025 | Paperback

Leer my lees Vlak 4 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 11 - 20

Leer my lees Vlak 4 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 11 - 20

Author:Vlak 4
Regular price R 490
Regular price R 0 Sale price R 490
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 4 boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is. Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en bou selfvertroue.

Author Jose Palmer

Author Reinette Lombard

Author Vlak 4

Author Skooluitgawe

View full details