1
/
of
1
ISBN: 9780637009720 | Published: July 29, 2025 |
Leer my lees Vlak 6 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 11 - 20
Leer my lees Vlak 6 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 11 - 20
Author:Jose Palmer
Author:Reinette Lombard
Author:Fanie Viljoen
Author:Vlak 6
Author:Skooluitgawe
Regular price
R 620
Regular price
R 0
Sale price
R 620
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en 'n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun.
Vlak 6 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.
Share
