Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637012478 | Published: November 4, 2025 | Paperback

Leer my lees Vlak 2 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 01 - 10

Leer my lees Vlak 2 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 01 - 10

Regular price R 490
Regular price R 0 Sale price R 490
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlikeontwikkeling in gedagte hou.
Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, tweeendrieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Titels beskikbaar in Vlak 2 boekpak:
Leer my lees (Vlak2) 1: Tippie en die boom (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 2: Tippie en die haas (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 3: Tippie en die duur mat (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 4: Tippie en die leer (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 5: Tippie en die uil (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 6: Tippie se neus jeuk (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 7: Tippie en die mier (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 8: Tippie se kous (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 9: Tippie soek 'n boek (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2)10: Tippie en die braai (Skooluitgawe)

View full details