Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637012515 | Published: November 4, 2025 |

Leer my lees Vlak 4 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 01 - 10

Leer my lees Vlak 4 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 01 - 10

Regular price R 490
Regular price R 0 Sale price R 490
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe.
Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en bou selfvertroue.

View full details