ISBN: 9780637012553 | Published: November 4, 2025 | Paperback
Leer my lees Vlak 6 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 01 - 10
Leer my lees Vlak 6 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 01 - 10
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase.
Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en 'n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoër orde denke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie.
Titels in die Vlak 6-reeks:
Leer my lees (Vlak6) 1: Tippie en die maanlanding (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 2: Tippie se eerste wedstryd (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 3: Tippie en die kunswedstryd (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 4: Tippie en die eksperiment (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 5: Tippie leer sokkie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 6: Tippie vra vrae (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 7: Tippie en die legende (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 8: Tippie hou van verrassings (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 9: Tippie se vakansieprojek (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 10: Tippie en die geheim (Skooluitgawe)
Share
