Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637014199 | Published: November 3, 2025 |

Tippie Muurkaarte Vlak 2

Tippie Muurkaarte Vlak 2

Author:Muurkaarte
Regular price R 400
Regular price R 0 Sale price R 400
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Tippie muurkaarte Vlak 2 bestaan uit 8 muurkaarte wat ontwerp is om luister- en praataktiwiteite te fasiliteer.
Hierdie kaarte dek temas soos groentetuine en die belangrikheid van grond, vervoer, goeie werk in die gemeenskap en beroepe, ons is Suid-Afrikaners, nagdiere en insekte, gesonde en ongesonde gewoontes, vriendskap en waardes.

View full details