1
/
of
1
ISBN: 9780637014243 | Published: November 3, 2025 | Paperback
Leer my lees Vlak RR Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 01 - 10
Leer my lees Vlak RR Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 01 - 10
Author:Jose Palmer
Author:Reinette Lombard
Author:Dedré van Wyngaard
Author:Skooluitgawe
Regular price
R 490
Regular price
R 0
Sale price
R 490
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Leer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid, nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker.
Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou terwyl hulle vroeë leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle illustrasies binne spesifieke temas.
Die boeke fokus ook op begrip en interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van storievolgorde. Leer my lees Vlak RR is 'n waardevolle toevoeging tot enige kind se boekrak en 'n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.
Share
