Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638003574 | Published: February 11, 2026 | Paperback

Tomas: God Se Dapper Sendeling

Tomas: God Se Dapper Sendeling

Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Boek 02.
Het dit al ooit vir jou gevoel of jy God teleurgestel het? Ons dien 'n God van tweede kanse! En ons sien dit so mooi in die lewensverhaal van Tomas, 'n dissipel van Jesus.

Tomas wou eers nie glo dat Jesus uit die dood opgewek is nie. Nadat Jesus aan hom verskyn het, was Tomas so oortuig van Jesus se opstanding dat hy die evangelie in Indië gaan verkondig het - en bereid was om te sterf daarvoor. Tomas: God se dapper sendeling vertel die verhaal van die ongelowige Tomas wat 'n dapper sendeling vir God geword het.

8- tot 12-jariges sal geïnspireer word deur Tomas se moed om die evangelie na 'n vreemde land te neem waar sy nalatenskap van geloof vandag nog voortleef.

Vertel die verhaal van die ongelowige Tomas wat 'n dapper sendeling vir God geword het vir 8- tot 12-jariges.
48 volkleur-bladsye.

Author Cheryl Odden

Author Dapper reeks

View full details