Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638003598 | Published: February 11, 2026 | Paperback

Paulus: God Se Dapper Apostel

Paulus: God Se Dapper Apostel

Regular price R 40
Regular price R 150 Sale price R 40
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Boek 03.
Glo jy dat God sy grootste vyand kan verander in een van sy beste vriende?

Paulus het eers die volgelinge van Christus vervolg en in die tronk gegooi. Maar op pad na Damaskus om nóg volgelinge te arresteer, het God self vir Paulus gestop. Paulus se lewe het heeltemal verander en hy het een van Christus se dapperste apostels geword.

Paulus: God se dapper apostel vertel die lewensverhaal van Paulus, wat baie van die eerste kerke gestig het en baie keer in die tronk was omdat hy die evangelie van Jesus verkondig het. Sy verhaal sal 8- tot 12-jariges inspireer om te getuig teenoor mense wat nog nie van Jesus gehoor het nie.

Inspireer 8- tot 12-jariges om te getuig teenoor mense wat nog nie van Jesus gehoor het nie.

48 volkleur-bladsye.

Author Cheryl Odden

Author Dapper reeks

View full details