Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638008401 | Published: July 18, 2023 |

Leef Gefokus: 365 Dae Vir 'n Doelgerigte Lewe

Leef Gefokus: 365 Dae Vir 'n Doelgerigte Lewe

Regular price R 249
Regular price R 0 Sale price R 249
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Is jy soms onseker oor jou toekoms en jy weet nie of jou drome 'n realiteit gaan word nie? En droom jy ooit oor die regte goed?
Met Leef gefokus wil Johan Smith jongmense wys hoeveel leiding hulle in die Bybel kan kry. Die 365 dagstukke van hierdie dagboek bevestig vir jongmense dat mense selfs in die Bybelse tyd met probleme geworstel het waarmee mense vandag nog worstel, dat hulle ook foute gemaak het of aan hulleself getwyfel het. Die dagboek versterk die boodskap dat alle mense goed genoeg is vir God ten spyte van al hul tekortkominge. Dit bevestig aan jongmense dat hulle altyd bereid moet wees om op te staan vir die Een in wie hulle glo.
Leef gefokus sal lesers aanspoor om God se liefde aan ander te gaan verkondig, en hulle help om 'n uitgebreide “vriendekring” in die Bybel te ontdek.

Author Johan Smith

View full details