Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638008418 | Published: December 22, 2023 | Paperback

Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Vroue

Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Vroue

Regular price R 189
Regular price R 0 Sale price R 189
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Ontdek God se beloftes vir jou lewe en ervaar hoe jou geloof daagliks groei.
Die sakpas-Bybel met oordenkings vir vroue bevat 366 daaglikse gedagtes wat jou sal help ontdek dat jy selfs in jou moeilikste oomblikke waardig en sterk in God is. Elke dag bevat 'n versameling kernverse uit die Skrif en 'n kort oordenking oor temas soos geestelike groei, wysheid, moederskap, selfvertroue en om deur God gekies te wees. Daar is ook 'n tematiese indeks om maklik antwoorde te kry oor kwessies waaroor jy wonder.

Author Norma Rossouw

View full details