Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638008425 | Published: January 11, 2024 | Paperback

Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Mans

Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Mans

Regular price R 189
Regular price R 0 Sale price R 189
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

As die hoof van die huis wat ook nog werkstres moet hanteer, kan dit soms vir jou voel of jy die hele wêreld op jou skouers dra. Maar jy is nie alleen nie. God is reg langs jou.
Die sakpas-Bybel met oordenkings vir mans bevat 366 daaglikse gedagtes wat jou sal help om die daaglikse eise van die lewe te verruil vir God se vrede namate dit jou leer om sterk te staan in jou geloof. Elke dag bevat 'n versameling kernverse uit die Skrif en 'n kort oordenking oor temas soos spanning, gesin, finansies, leierskap, sukses en wysheid. Daar is ook 'n tematiese indeks om maklik antwoorde te kry oor kwessies waaroor jy wonder.

View full details