Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638008463 | Published: November 14, 2023 | Paperback

Hoekom Jesus Gekom Het: 25 Bybelstories Oor Waarom God Sy Seun Gestuur Het

Hoekom Jesus Gekom Het: 25 Bybelstories Oor Waarom God Sy Seun Gestuur Het

Illustrator:Ian Dale
Regular price R 69
Regular price R 0 Sale price R 69
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Begin hierdie jaar 'n nuwe Kersfees-tradisie. Skep herinneringe wat almal in die gesin vir altyd sal koester. Lees die stories saam en onthou hoe nodig ons 'n Verlosser het - en hoe wonderlik dit is dat Hy aarde toe gekom het!
Hoekom Jesus gekom het: 25 Bybelstories oor waarom God sy Seun gestuur het neem jou en jou gesin op 'n pragtige, chronologiese reis deur antieke verhale wat God se belofte volg om Jesus, ons Verlosser, te stuur. Elkeen van die 25 Bybelstories begin met 'n kernvers en sluit af met 'n vraag wat jou en jou kinders sal help nadink en gesels oor die rede hoekom ons Jesus se geboorte herdenk.

• 25 Bybelstories vir kinders tussen 6 en 10 wat God se belofte volg om 'n Verlosser te stuur.
• Elkeen van die Bybelstories het 'n kernvers en vrae wat jou en jou kinders sal help nadink en gesels oor die rede hoekom ons Jesus se geboorte herdenk.
• 64 volkleur-bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Why Jesus came.

Author Laura Richie

Illustrator Ian Dale

View full details