ISBN: 9780638008654 | Published: June 21, 2024 |
Die Gebed Om Vrede Belofteboek
Die Gebed Om Vrede Belofteboek
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die lewe is vol onbekende uitdagings en veranderinge wat ons nie op ons eie kan hanteer nie. Dit is hoekom dit belangrik is om die Here se teenwoordigheid te soek - in Hom kan ons vrede, moed en wysheid kry om struikelblokke te oorkom.
Die Gebed om Vrede Belofteboek is 'n sakpas-geskenkboekie met tweekleur-drukwerk en bevat Skrifbeloftes verdeel in byna 30 temas soos kalmte, volkome vertroue, moed vir vandag en hoop in die Here.
• 'n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek geïnspireer deur die bekende “Gebed om vrede”.
• Byna 30 temas soos kalmte, volkome vertroue, moed vir vandag en hoop in die Here.
• Tweekleur-drukwerk.
• Sagteband.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Serenity Prayer Promise Book.
Author CAD
Share
