1
/
of
1
ISBN: 9780638008678 | Published: January 15, 2024 | Paperback
Beloftes van God vir Mans
Beloftes van God vir Mans
Author:GB276
Regular price
R 59
Regular price
R 0
Sale price
R 59
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die lewe verloop nie altyd soos ons beplan nie. Hoe kan ons dan vol hoop volhou terwyl ons uitsien na ’n beter toekoms?
Beloftes van God vir mans is ’n sakpas-geskenkboekie met tweekleur-drukwerk en bevat van God se bemoedigendste beloftes vir mans. Skrifbeloftes oor 40 temas soos ewige lewe, krag, leiding, oorwinning, sukses, volharding en voorsiening word alfabeties aangebied sodat ’n tema maklik opgespoor kan word.
’n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek vir mans.
40 relevante temas in alfabetiese volgorde.
Tweekleur-drukwerk.
Author GB276
Share
