ISBN: 9780638008784 | Published: February 15, 2024 | Soft Cover
My Allerbeste Vir Sy Hoogste Grootdruk
My Allerbeste Vir Sy Hoogste Grootdruk
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
My allerbeste vir Sy hoogste: 366 Klassieke Oordenkings is Oswald Chambers se klassieke werk. Hierdie uitsonderlike Christelike boek met sy geestelike insigte en lewensveranderende perspektiewe is nou ook in grootdruk-formaat beskikbaar.
Hierdie uitgawe van My allerbeste vir Sy hoogste is maklik leesbaar en verstaanbaar. Tog het nie een enkele waarheid verander sedert die oorspronklike uitgawe nie. Hierdie eietydse weergawe van dié boek, wat wêreldwyd deur baie as een van die gewildste Christelike boeke ooit beskou word, is 'n vreugde om te lees en oor na te dink. Niemand kan gereeld uit hierdie boek lees sonder om 'n beter dienaar van Christus te word nie.
• Internasionale topverkoper
• Klassieke werk
• 366 dagstukke in maklik leesbare grootdruk-formaat
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel My Utmost For His Highest
Author Oswald Chambers
Share
