ISBN: 9780638008876 | Published: June 11, 2024 |
Beloftes van God vir Ma's
Beloftes van God vir Ma's
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Kinders is die grootste seën, maar om 'n ma te wees, het vele uitdagings en kan uitputtend en stresvol wees. Daarom moet jy elke dag vashou aan die waarheid dat God elke oomblik by jou is.
Beloftes van God vir ma's is 'n versameling bemoedigende beloftes uit die Bybel spesiaal vir ma's om jou te inspireer, wysheid te gee en te verseker van God se teenwoordigheid. Die 30 temas in hierdie tweekleur-geskenkboekie sal jou lei in tye wanneer jy wonder wat die beste vir jou gesin is, wanneer jy oorweldig voel of wanneer jy bekommerd voel.
• 'n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek vir ma's.
• 30 temas spesiaal vir ma's.
• Tweekleur-drukwerk.
• Sagteband.
Author CUM
Share
